Sonligdroom

Sonligdroom

by Annatjie Van Tonder
Sonligdroom

Sonligdroom

by Annatjie Van Tonder

eBook

$7.49  $8.29 Save 10% Current price is $7.49, Original price is $8.29. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Marcella aanvaar ’n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in ’n poging om die herinneringe aan ’n pynlike verlede agter te laat. Op Skoonstroom beleef sy andersoortige probleme wat net so knaend aan haar vreet soos die dinge uit haar verlede. Daar is darem ook ligter oomblikke met Ollie van die kerkkantoor en haar medeleraar, Theuns Verwey en sy vrou. Soos Marcella die lief en leed van haar gemeentelede leer ken, word haar droom van ’n lewe vol sonskyn geleidelik ’n realiteit.

Product Details

ISBN-13: 9780796319388
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 05/30/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 366 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Annetjie van Tonder is gebore in die pragtige dorpie Sabie. Die gesin trek baie rond, wat diepgaande vriendskappe bemoeilik sodat sy as eenkantkind grootword. Gou vind sy boeke as beste vriende en verdiep haar smiddae ná skool hierin. Dit stimuleer weer haar eie verbeelding sodat sy vroeg reeds in haar eie fantasiewêreld begin leef. Sy matrikuleer in 1960 aan die destydse Riebeeck Hoërskool, gaan daarna na die Normaal Kollege te Pretoria vir die kursus BA (THOD) en een jaar-Onderwysdiploma. In 1967 trou sy met Gert van Tonder, hou sporadies skool en maak kinders groot. Hulle woon tans in Klerksdorp (Matlosana) in Noordwes waar sy elke dag haar tyd wy aan die skryf van stories. Lees is nog steeds ’n groot lekkerte waaraan sy nooit versadig sal raak nie. Verder woon sy ook haar gemeente se Bybelstudie by, doen inkope, berei etes (alhoewel dit nie haar groot liefde is nie), kyk nuus en sepies. Af en toe is ’n goeie rolprent ook op haar spyskaart.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews