Die seders van Libanon

Die seders van Libanon

by Adriana Faling
Die seders van Libanon

Die seders van Libanon

by Adriana Faling

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ilizabith, Pascale, Talitha en Yasmine: Vier vroue se paaie kruis; elkeen moet besluit of sy bereid is om te doen wat God van haar vra. Ilizabith vrees vir haar lewe. Die man wat haar ontvoer en sy vrou gemaak het is onvoorspelbaar en boos. Sy paai hom en bly onderdanig. Tot twee vroue eendag aan haar deur klop, twee onverskrokke vroue wat die verloop van haar lewe omverwerp. In Libanon probeer Pascale haar roeping uitleef soos sy dit verstaan, maar sal haar ouers dit kan insien? In Pretoria is Talitha en Yasmine saam op skool, maar hulle wêrelde verskil hemelsbreed. Talitha veg vreesloos vir wat reg is, terwyl Yasmine net probeer oorleef en nooit voel of sy behoort nie. Met hierdie boek neem aktrise en skrywer Adriana Faling ons op 'n ontdekkingsreis deur die werklikheid van die vervolgde kerk. Vlugtelingkampe en mensehandel maak deel uit van die ongenaakbare wêreld waarin vier vroue lewensbelangrike besluite moet neem.

Product Details

ISBN-13: 9780796321527
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 09/17/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 352
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Adriana Faling is 'n gewilde aktrise wat al in vele sepies te siene was, onder meer Egoli (Tessa), 7de Laan (Yvette) en Binnelanders (Nanette). Vanaf 2000 tot 2008 het sy by Radio Kansel as film- en vermaakresensent gewerk. In 2002 behaal sy die eerste en derde plek in die NALN se nasionale kortverhaal skryfkompetisie met twee van haar kortverhale. Sy en haar man is sedert 1998 betrokke by die ondersteuning van sendelinge in groot dele van die wêreld asook die vervolgde kerk.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews