Ctrl Z my lewe

Ctrl Z my lewe

by Cheréne Pienaar
Ctrl Z my lewe

Ctrl Z my lewe

by Cheréne Pienaar

eBook

$7.99  $9.03 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.03. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Lucky (oftewel Carla van der Veen) het pas matriek klaargemaak. Haar missie die afgelope twee jaar was om na haar sussie om te sien terwyl haar ma haar drankprobleem probeer uitsorteer. Noudat die huis se geldsake weer klop en haar ma weer OK is, weet Lucky skielik nie wat volgende nie. ’n Antwoord kom in die vorm van ’n Whatsapp-boodskap van haar vervreemde pa wat haar na Barcelona nooi . . . In Barcelona stoei Lucky met gemengde gevoelens oor die stad en haar pa. Sy moet leer dat daar altyd twee kante aan ’n verhaal is, dat alle mense foute het, dat sy maar vir hulp mag vra en wat dit beteken om werklik te vertrou. Spanning bou op as sy besef haar pa is moontlik by die onderwêreld betrokke. Uiteindelik moet Lucky saam met die prostituut Monica vir haar lewe vlug - na berg Tibidabo waar sy ’n sendingpaar ontmoet. Hier ontdek sy dan ook wat werklike Vaderskap beteken.

Product Details

ISBN-13: 9780796318039
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/20/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 152
File size: 804 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Cheréne Pienaar is ‘n skrywer en teksversorger met wye media-ervaring. Sy het onder meer by Die Burger gewerk en is tans skrywer by Media24 se jongste e-handel-webtuiste, spree.co.za. Sy het verskeie artikels publiseer, maar hierdie is haar eerste vollengte roman. As lidmaat van Shofar Tuine, dien Cheréne die kerk as zone leader. Hierdie rol behels om nuwelinge tuis te laat voel en te help inskakel by die kerkgemeenskap. Sy het haar MPhil in Vertaling in 2012 behaal

Read an Excerpt

Lucky (oftewel Carla van der Veen) het pas matriek klaargemaak. Haar missie die afgelope twee jaar was om na haar sussie om te sien terwyl haar ma haar drankprobleem probeer uitsorteer. Noudat die huis se geldsake weer klop en haar ma weer OK is, weet Lucky skielik nie wat volgende nie. ’n Antwoord kom in die vorm van ’n Whatsapp-boodskap van haar vervreemde pa wat haar na Barcelona nooi . . ._x000D_

In Barcelona stoei Lucky met gemengde gevoelens oor die stad en haar pa. Sy moet leer dat daar altyd twee kante aan ’n verhaal is, dat alle mense foute het, dat sy maar vir hulp mag vra en wat dit beteken om werklik te vertrou._x000D_

Spanning bou op as sy besef haar pa is moontlik by die onderwêreld betrokke. Uiteindelik moet Lucky saam met die prostituut Monica vir haar lewe vlug - na berg Tibidabo waar sy ’n sendingpaar ontmoet. Hier ontdek sy dan ook wat werklike Vaderskap beteken.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews