Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees

Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees

by Louis Jonker
Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees

Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees

by Louis Jonker

eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ons glo in die Bybel, maar wat doen ons met sekere "problematiese" tekste? Die Bybel in fokus is 'n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees van die Bybel en gee hulpmiddels hoe om dit te oorkom. Dit bied ons ook vastrapplekke om te begin om opnuut God se stem uit die Bybel te hoor.

Product Details

ISBN-13: 9780796322340
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 03/25/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Prof Louis Jonker het 'n PhD van Stellenbosch Universiteit. Hy is 'n professor in Ou en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch. Sy boek Defining All-Israel in Chronicles het die  Andrew Murray-Desmond Tutu prys vir die beste teologiese publikasie in Suid-Afrika gewen in 2018. Hy is getroud en het twee seuns en bly in Stellenbosch. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews